Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 16:18 Bybel vir Almal (ABA)

Een van die amptenare het toe gesê: “Ek het gesien een van Isai van Betlehem se seuns kan goed musiek maak op die lier. Hy is ’n belangrike man en hy kan goed oorlog maak en goed praat. Hy is mooi en die Here is by hom.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 16

Kyk 1 Samuel 16:18 in konteks