Samuel vra toe vir Isai: “Het jy nog ander seuns?”Isai het gesê: “Daar is nog een seun, hy is die jongste, maar hy pas die skape en bokke op.”Samuel het vir Isai gesê: “Jy moet hom laat kom, want ons sal nie begin eet voordat hy hier is nie.”