Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 12:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is ek. Sê vir my wat ek verkeerd gedoen het, sê dit waar die Here en sy gesalfde dit kan hoor. Wie se bees of donkie het ek gevat? Aan wie het ek slegte dinge gedoen en vir wie het ek laat swaarkry? Van wie het ek omkoopgeld geneem sodat ek nie reg moet oordeel nie? Sê vir my, dan sal ek dit teruggee.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 12

Kyk 1 Samuel 12:3 in konteks