Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 12:2 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom is die koning nou hier en hy lei julle. Ek is oud, en my seuns is hier by julle. Dit is ek wat julle gelei het vandat ek jonk was tot nou toe.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 12

Kyk 1 Samuel 12:2 in konteks