Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 12:19 Bybel vir Almal (ABA)

Al die mense het vir Samuel gesê: “Jy moet tot jou God die Here bid en vra dat ons nie sal sterf nie, want ons het baie sondes gedoen, en nou het ons ook nog hierdie verkeerde ding gedoen om ’n koning te vra.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 12

Kyk 1 Samuel 12:19 in konteks