Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 12:18 Bybel vir Almal (ABA)

Samuel het tot die Here gebid, en die Here het daardie dag donderweer en reën gestuur. Die hele volk het baie bang geword vir die Here en vir Samuel.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 12

Kyk 1 Samuel 12:18 in konteks