Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 10:2 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer jy vandag hier weggaan van my, dan sal jy twee mans kry by die graf van Ragel by die stad Selsag in die land Benjamin. Hulle sal vir jou sê die mense het die donkies gekry wat jy gaan soek het, en jou pa is nou nie meer bekommerd oor die donkies nie, hy is bekommerd oor julle. Jou pa vra: ‘Wat moet ek doen om my seun terug te kry?’

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 10

Kyk 1 Samuel 10:2 in konteks