Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 9:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die familiehoofde van die Leviete wat by die tempel moes sing, het in die kamers by die tempel gewoon. Hulle het nie ander werk gedoen nie, want hulle moes elke dag en nag gereed wees om hulle werk te doen.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 9

Kyk 1 Kronieke 9:33 in konteks