Daar was ook Adaja seun van Jerogam seun van Pasgur seun van Malkija, en Masai seun van Adiël seun van Jagsera seun van Mesullam seun van Mesillemot seun van Immer.