Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:68-70 Bybel vir Almal (ABA)

68. Jokmeam, Bet-Goron,

69. Ajalon en Gat-Rimmon, en ook die weiveld rondom die stede.

70. Die een helfte van die Manasse-stam het wes van die Jordaan-rivier gewoon. Hulle het die stede Aner en Bilam vir die ander families van die nageslag van Kehat gegee, en ook die weivelde rondom die stede.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6