Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:71 Bybel vir Almal (ABA)

Die ander helfte van die Manasse-stam het oos van die Jordaan-rivier gewoon. Hulle het die stad Golan in die land Basan en die stad Astarot vir die families van die nageslag van Gersom gegee, en ook die weiveld rondom die stede.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6

Kyk 1 Kronieke 6:71 in konteks