Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:54 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is nou ook die name van die plekke waar die Leviete kon woon. Hulle het hulle eie plekke gekry om te woon. Die families van die nageslag van Kehat seun van Aäron het eerste hulle plekke gekry.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6

Kyk 1 Kronieke 6:54 in konteks