Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is die ses seuns van Dawid wat in Hebron gebore is. Dawid was sewe jaar en ses maande lank koning in Hebron, en hy was 33 jaar lank koning in Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 3

Kyk 1 Kronieke 3:4 in konteks