Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 29:22 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle was daardie dag baie bly en hulle het daar voor die Here geëet en gedrink. Hulle het die tweede maal vir Salomo seun van Dawid koning gemaak en hulle het hom gesalf om die koning te wees wat aan die Here behoort. Hulle het ook vir Sadok gesalf om die priester te wees.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 29

Kyk 1 Kronieke 29:22 in konteks