Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:9 Bybel vir Almal (ABA)

En jý, my seun Salomo, jy moet die God van jou pa ken en jy moet Hom dien met jou hele hart. Jy moet dit geniet om dit te doen, want die Here weet wat elke mens dink, Hy ken elke gedagte van ’n mens. As jy die Here soek, dan sal Hy jou help om Hom te kry, maar as jy weggaan van Hom, dan sal Hy jou vir altyd los.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:9 in konteks