Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:8 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet nou vir my iets belowe, hier waar die hele Israel, die volksvergadering van die Here, dit sien, hier waar ons God dit hoor. Julle moet belowe dat julle sal aanhou om alles te doen wat julle God die Here wil hê. As julle dit doen, dan sal hierdie goeie land julle land wees en julle kinders sal die land ná julle erf, vir altyd.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:8 in konteks