Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:11 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir sy seun Salomo planne gegee van die voorportaal en van die ander geboue by die tempel. Dit was planne van die kamers waar hulle die kosbare goed kon bêre, planne van die bo-kamers, die binneste kamers, en die kamer vir die deksel van die verbondskis.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:11 in konteks