Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:9 Bybel vir Almal (ABA)

Kyk, jy sal ’n seun kry, en hy sal lief wees vir vrede. Ek sal hom laat rus, vyande sal nie oorlog maak teen hom nie. Ja, sy naam sal Salomo wees, en in die tyd wanneer hy koning is, sal Ek dit goed laat gaan in die land Israel, alles sal stil wees.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:9 in konteks