Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:8 Bybel vir Almal (ABA)

maar Hy het vir my gesê: ‘Dawid, jy het baie mense doodgemaak en jy het baie oorlog gemaak. Jy mag nie ’n tempel bou vir My nie, want Ek het gesien hoe baie mense jy doodgemaak het op die aarde.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:8 in konteks