Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:18 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het gesê: “Julle God die Here was by julle, Hy het julle laat wen teen al julle vyande. Hy het my laat wen teen die mense wat in die land gewoon het. Die Here en sy volk kon oor almal in die land regeer.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:18 in konteks