Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:17 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Dawid vir God: “Dit is ék wat gesê het hulle moet die volk tel, dit is ék wat sonde gedoen het. Dit is ék wat die verkeerde ding gedoen het. Wat het hierdie mense verkeerd gedoen? Niks. U moet vir mý en my familie straf, U moenie u volk straf nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:17 in konteks