Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:16 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Dawid opkyk, sien hy die Engel van die Here tussen die hemel en die aarde staan. Die Engel het ’n swaard in sy hand gehad en hy het dit oor Jerusalem gehou. Dawid en die leiers van Israel het rouklere aangehad en hulle het laag gebuig met hulle gesigte teen die grond.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:16 in konteks