Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:12 Bybel vir Almal (ABA)

Wil jy hê daar moet drie jaar lank hongersnood wees, of wil jy drie maande lank vlug vir jou vyande? Hulle sal so naby jou kom dat hulle jou en jou mense kan doodmaak. Of moet die Here self jou mense in die land drie dae lank laat sterf van pes? Moet die Engel van die Here mense in die hele land Israel doodmaak? Jy moet besluit en sê wat ek moet sê vir Hom wat my gestuur het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:12 in konteks