Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 20:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die Israeliete later weer teen die Filistyne oorlog gemaak het, het Elganan seun van Jaïr vir Lagmi oorwin. Lagmi was ’n broer van Goliat. Goliat het van die stad Gat gekom, en die steel van Lagmi se spies was so dik en so lank soos die balk van ’n weefstoel.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 20

Kyk 1 Kronieke 20:5 in konteks