Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 20:1 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was in die lente-tyd, die tyd wanneer konings gaan oorlog maak het. Joab het die leër gelei en hy het die land van die Ammoniete verwoes. Toe het hy die stad Rabba van al die kante aangeval. Dawid het in Jerusalem gebly. Joab het die stad oorwin en hy het dit verwoes.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 20

Kyk 1 Kronieke 20:1 in konteks