Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 2:44 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Sema was die voorouers van die mense van die stad Ragam, en hulle was die voorouers van die mense van Jorkoam. Die mense van Rekem was die voorouers van die mense van die stad Sammai.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 2

Kyk 1 Kronieke 2:44 in konteks