Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 2:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van die land Gesur en die land Aram het die dorpe van Jaïr vir hulleself gevat, en ook die dorp Kenat en die klein dorpies daar naby. Dit was 60 dorpe almal saam. Die mense van hierdie dorpe was almal van die nageslag van Makir, die voorvader van die mense van Gilead.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 2

Kyk 1 Kronieke 2:23 in konteks