Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 2:21 Bybel vir Almal (ABA)

Gesron het later gaan trou met ’n dogter van Makir. Makir was die voorvader van die mense van Gilead. Gesron was toe 60 jaar oud, en hy en hierdie vrou het ’n seun gehad, sy naam was Segub.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 2

Kyk 1 Kronieke 2:21 in konteks