Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die Ammoniete het 32 000 oorlogkarre gehuur, en hulle het ook die koning van Maäka en sy manne betaal om vir hulle te kom help. Die koning van Maäka en sy manne het gekom en hulle het hulle tente opgeslaan naby die stad Medeba, en die Ammoniete het uit hulle stede bymekaargekom om oorlog te maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:7 in konteks