Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:3 Bybel vir Almal (ABA)

het die leiers van die Ammoniete vir Ganun gesê: “Wat dink jy, hoekom het hierdie amptenare na ons toe gekom? Dink jy Dawid het jou pa gerespekteer en daarom het hy mense na jou toe gestuur om vir jou te sê dat hy hartseer voel saam met jou? Nee, ons dink sy amptenare het gekom net om oral in die land te kyk en om planne te maak hoe hulle die stad kan aanval en verwoes.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:3 in konteks