Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het gedink: Nagas was ’n vriend van my, ek wil ook ’n vriend wees van sy seun Ganun.Dawid het toe amptenare gestuur om vir Ganun te sê dat hy saam met hom hartseer voel omdat sy pa dood is. Maar toe die amptenare van Dawid in die land van die Ammoniete by Ganun kom om vir hom te sê dat Dawid saam met hom hartseer voel,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:2 in konteks