Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 17:25 Bybel vir Almal (ABA)

Want U, my God, dit is U wat vir my, u dienaar, gesê het dat U ’n koningshuis vir my sal bou. Dit is hoekom u dienaar hierdie gebed tot U kon bid.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 17

Kyk 1 Kronieke 17:25 in konteks