Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 17:23 Bybel vir Almal (ABA)

En nou, Here, U het dinge belowe oor my, u dienaar, en oor my koningshuis. U moet nou daardie dinge waar laat word, dit moet nog lank so wees. U moet doen wat U gesê het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 17

Kyk 1 Kronieke 17:23 in konteks