Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 17:21 Bybel vir Almal (ABA)

En wie is soos u volk Israel? U het net vir húlle gekies uit al die volke op die aarde en U het hulle vrygemaak om u volk te wees. U het groot en wonderlike dinge gedoen toe U ander volke weggejaag het sodat u volk in die land kan woon, u volk wat U vrygemaak het uit Egipte. Daarom ken almal u Naam.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 17

Kyk 1 Kronieke 17:21 in konteks