Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 15:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het daardie tyd gesê net die Leviete mag die kis van God dra, niemand anders mag dit dra nie. Die Here het hulle gekies om die kis te dra en om altyd daarmee te werk.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 15

Kyk 1 Kronieke 15:2 in konteks