Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 14:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het besef dat die Here vir hom koning oor Israel gemaak het. Hy het besef dat die Here lief is vir sy volk Israel en dat Hy daarom vir Dawid ’n baie belangrike koning laat word het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 14

Kyk 1 Kronieke 14:2 in konteks