Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 14:15 Bybel vir Almal (ABA)

Jy sal in die boonste punte van die melkbosse iets hoor, jy sal dink jy hoor dat mense daar loop. Wanneer jy dit hoor, dan moet jy die oorlog begin, want dit is Ek wat voor jou gaan om die Filistyne te oorwin.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 14

Kyk 1 Kronieke 14:15 in konteks