Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 13:9 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hulle by die dorsvloer van Kidon kom, het die beeste amper geval en die kis het geskuif. Ussa het sy hand uitgesteek om die kis vas te hou.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 13

Kyk 1 Kronieke 13:9 in konteks