Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 13:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het toe vir die volksvergadering van Israel gesê: “As julle dink dit is goed en as julle dink ons God die Here wil dit hê, dan moet ons boodskappe stuur na al die Israeliete wat nie hier is nie, ons moet dit stuur na al die kante toe, oral in die land Israel. Hulle moet hier by ons bymekaarkom, en saam met hulle moet ook die priesters kom en die Leviete wat in hulle eie stede woon waar daar weiveld is.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 13

Kyk 1 Kronieke 13:2 in konteks