Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 13:13 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom het Dawid nie die kis na hom toe laat kom in die Dawidstad nie. Hy het gesê hulle moet die kis bring na die huis van Obed-Edom. Obed-Edom het van die stad Gat gekom.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 13

Kyk 1 Kronieke 13:13 in konteks