Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:33 Bybel vir Almal (ABA)

Van die Sebulon-stam het 50 000 manne gekom. Hulle was gereed om oorlog te maak, hulle het al die wapens gehad wat hulle moes hê om oorlog te maak, en hulle almal wou graag vir Dawid help.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:33 in konteks