Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:32 Bybel vir Almal (ABA)

Van die Issaskar-stam het 200 leiers gekom. Hulle het geweet wanneer dit die regte tyd is om iets te doen, hulle het geweet wat die Israeliete moet doen. Hulle was die leiers van die manne van hulle stam.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:32 in konteks