Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:2 Bybel vir Almal (ABA)

Elke man het ’n pyl en boog gehad en elkeen kon met die regter-hand of met die linker-hand met ’n slingervel gooi en met ’n pyl en boog skiet. Hulle was soos Saul van die Benjamin-stam.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:2 in konteks