Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:1 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is die name van die manne wat na Dawid toe gekom het in Siklag. Dawid moes toe nog vlug vir Saul seun van Kis. Die manne was by die spesiale manne wat vir Dawid gehelp het wanneer hy oorlog gemaak het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:1 in konteks