Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 10:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die Filistyne het die volgende dag gekom om die goed en die klere van die dooie mense te vat, en hulle het vir Saul en sy drie seuns op Gilboa-berg gekry, Saul en sy seuns was dood.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 10

Kyk 1 Kronieke 10:8 in konteks