Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 10:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir sy wapendraer gesê: “Jy moet jou swaard neem en jy moet my doodsteek. Ek wil nie hê hierdie heidene moet my kom doodsteek en vir my lag nie.”Maar sy wapendraer wou dit nie doen nie, hy was bang. Toe neem Saul self sy swaard en hy val daarop. Die swaard het deur hom gesteek.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 10

Kyk 1 Kronieke 10:4 in konteks