Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 10:13-14 Bybel vir Almal (ABA)

13. Saul het gesterf omdat hy ontrou was aan die Here. Hy het nie gedoen wat die Here vir hom gesê het nie en hy het vir ’n gees gaan vra wat hy moet doen.

14. Hy het nie vir die Here gevra nie. Daarom het die Here vir Saul laat sterf en het Hy vir Dawid seun van Isai koning laat word.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 10