Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 10:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Filistyne het oorlog gemaak teen die Israeliete. Die manne van Israel het gevlug vir die Filistyne, en die Filistyne het baie Israeliete doodgemaak op Gilboa-berg.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 10

Kyk 1 Kronieke 10:1 in konteks