Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:9 Bybel vir Almal (ABA)

Dan sal die mense sê: ‘Dit het gebeur omdat die Israeliete die Here gelos het, die God wat hulle voorvaders uit Egipte gebring het. Hulle het ander gode begin aanbid en hulle het voor die gode gebuig en hulle gedien. Dit is hoekom die Here al hierdie slegte dinge met hulle laat gebeur het.’ ”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:9 in konteks