Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:25 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het drie maal elke jaar brand-offers en ete-offers gebring op die altaar wat hy vir die Here gebou het en hy het wierook-offers gebrand vir die Here. Dit was nadat hy die tempel klaar gebou het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:25 in konteks